Neerdrukking

(vert. Pieter J. Vredevoort)
Stom mans,
Stom vrouens,
Stom kinders,
Gorige teringklomp, orals
Lewe is sinloos,
Maar selfmoord is dramaties
Dus daarmee gaan ek ook maar nie aan die gang sit nie

Mense wat jou wil provokeer,
Provokeer met hul dommigheid -
Baie siek word jy daarvan

Terug naar de poëzie van Eustachius Warszebald